|
Bros Honingkoekjes
Algemeen
Bereidingstijd: 30-60 minuten
Maaltijdgang: / Tussendoortje
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 25g sjokolade
50g margarien
2 goed geklitste eiers
4 eetlepels heuning
? koppie suiker -
? koppie meel -
? koppie gekapte neute -
? teelepel vanieljegeursel
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Smelt die sjokolade en margarien saam. Voeg res van bestanddele by en meng goed.
Gooi in hopies met ?n lepel op ?n gesmeerde bakplaat. Bak vir 20 minute by 180?C.
Die koekies word bros sodra dit afkoel.
|
|
|